Quantcast
Channel: Nuus » Gemeenskapsinteraksie
Browsing latest articles
Browse All 30 View Live

Extension: Register/update your Community Interaction projects for 2009!

Hierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.

View Article



Community Interaction Award & Funding Opportunities

Hierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.

View Article

Register/update your Community Interaction projects for 2010!

Hierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.

View Article

Stellenbosch University Interactions with Schools (SUIS) Conversations

Hierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.

View Article

Deadline Extension: Register/update your Community Interaction projects for...

Hierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.

View Article


Botzoo, CIB students share knowledge at National Science Week

Hierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.

View Article

Stellenbosch University (SU) – Community Interaction Symposium

Hierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.

View Article

New students trained in Facilitating Basic HIV and Gender discourse among peers

Hierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.

View Article


Panel discussion: HIV related NGO's in Stellenbosch

Hierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.

View Article


Talloires Network Newsletter

Hierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.

View Article

Condom efficacy and distribution on campus

Hierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.

View Article

Stellenbosch Exposed: Student opinions about sex, gender, diversity and...

Hierdie artikel is tans slegs beskikbaar in Engels.

View Article

Afdeling Gemeenskapsinteraksie, Skolevennootskapprojek en Studentesake bied...

“Verkenning van nuwe geleenthede deur samewerking” Die Afdeling vir Gemeenskapsinteraksie se Skolevennootskapprojek in samewerking met Studentesake bied aan ‘n gesprek met Graeme Bloch, skrywer van The...

View Article


US oorhandig 200 Kerse van Hoop aan Macassar-gemeenskap

Brande, in gemeenskappe wat nie toegang tot elektrisiteit het nie en daarom van kerse, paraffienstowe en ander brandstowwe afhanklik is, eis elke jaar etlike lewens in die Wes-Kaap en die res van die...

View Article

Fokus kernfunksie op die demokratiseringsproses sê Rektor by Talloires...

Deur die kern- akademiese funksies – navorsing; onderrig en leer; en gemeenskapsinteraksie – te fokus op die uitdagings geassosieer met die proses van demokratisering, kan instellings van hoëronderwys...

View Article


US-personeel aangemoedig om uit te reik

Wil jy graag ‘n verskil maak?  Wel, hier is jou kans. Menslike Hulpbronne Welwees in samewerking met die Afdeling vir Gemeenskapsinteraksie daag jou uit om betrokke te raak by die nuwe...

View Article

Word ‘n Mandeladag-agent vir verandering

Verandering was Nelson Mandela se geskenk aan alle Suid-Afrikaners. Nou is dit jou beurt. In die gees van Madiba en sy visie om vrede en geregtigheid vir almal te bewerkstellig, is dít jou kans om jóú...

View Article


Gemeenskapsinteraksie Simposium: Plakkaatkompetisie

 Gemeenskapsinteraksie Simposium – 1 September 2011 Plakkaatkompetisie Tema: KennisInteraksieHoop – Kritiese refleksies oor die impak van gemeenskap-universiteit vennootskappe op lewens en...

View Article

US help beter gemeenskappe bou

Die Universiteit Stellenbosch (US) se interaksie met gemeenskappe verander mense se lewens en skep hoop op ‘n beter toekoms vir diegene in haglike omstandighede. Dít was die mening van...

View Article

Reeks Slypskole oor Digkuns vir Jeug in die Gemeenskap

Die Departement Engels aan die Universiteit Stellenbosch (US) het, deur middel van sy literêre projek (SLiP) en in samewerking met die US se Afdeling Gemeenskapsinteraksie, in Augustus ’n reeks...

View Article

US ‘tref goud’ met dokument

’n Formele dokument wat die behoeftes en bates van die gemeenskap in Kayamandi in Stellenbosch uiteensit, is Donderdag, 2 Augustus by ’n vergadering van die Praktykgemeenskap van die Afdeling vir...

View Article


Gemeenskapsinteraksie Simposium – 6 September 2012

Die Afdeling Gemeenskapsinteraksie, Universiteit Stellenbosch, nooi u graag na die jaarlikse Gemeenskapsinteraksie Simposium. TEMA: Konseptualisering van Gemeenskapsinteraksie vir ’n 21ste-eeuse...

View Article


Dr Lis Lange and Prof Catherine Odora Hoppers bied aan by die...

Die Afdeling Gemeenskapsinteraksie, Universiteit Stellenbosch, nooi u graag na die jaarlikse Gemeenskapsinteraksie Simposium. TEMA: Konseptualisering van Gemeenskapsinteraksie vir ’n 21ste-eeuse...

View Article

MGD vereer studentevrywilligers

Matie studentevrywilligers is op Maandag, 27 Augustus vereer vir hul bydraes tot die gemeenskap tydens die jaarlikse erkenningsfunksie van Matie Gemeenskapsdiens (MGD) se Eenstopdiens. MGD, een van die...

View Article

Jeugsport Inisiatief neem met ‘spesiale’ plakkaat aan Gemeenskapsinteraksie...

“Ons is ‘n spesiale plek.” Hierdie woorde was deel van prof Julian Smith, Vise-rektor: Gemeenskapsinteraksie en Personeel, se openingstoespraak by vanjaar se Gemeenskapsinteraksie Simposium wat op 6...

View Article


Registreer/opdateer Gemeenskapsinteraksie-projekte vir 2012

Registreer/opdateer Gemeenskapsinteraksie-projekte vir 2012! US personeellede in alle fakulteite en steundienste word versoek om nuwe (of ongeregistreerde projekte) vir 2012 te registreer en/of om...

View Article

Herdefiniëring van Gemeenskapsinteraksie by die US (13 November)

Die Afdeling vir Gemeenskapsinteraksie nooi u vriendelik om deel te neem aan die Gemeenskapsinteraksie Praktykgemeenskap. Dr Jerome Slamat (Senior Direkteur: Gemeenskapsinteraksie) sal met ’n...

View Article

Skole-interaksie-forum word binnekort aangebied

Die Afdeling Gemeenskapsinteraksie bied gereeld ’n institusionele skole-interaksie-forum aan vir almal wat by skoolgebaseerde projekte aan die Universiteit Stellenbosch betrokke is. Die hoofoogmerke...

View Article

Registreer/dateer gemeenskapsinteraksieprojekte vir 2013 op

US-personeellede in alle fakulteite en steundienste word versoek om nuwe (of ongeregistreerde projekte) vir 2013 te registreer en/of om inligting tov bestaande projekte wat sal voortgaan in 2013 te...

View Article



Program: Diensleer en gemeenskapbetrokkenheid

Gemeenskapsbetrokkendheid het veral in die afgelope dekade groot veld gewen as ’n kernfunksie van hoëronderwysinstellings. In pas met internasionale tendense beteken GS dat universiteite deur onderrig,...

View Article
Browsing latest articles
Browse All 30 View Live